|
|
|
My kop op 'n blok, resenseer Emile se nuutste CD, Nagmusiek. Hier volg 'n kort uittreksel daarvan:
"Ek is so beïndruk met die liedjies, alle musiek geskryf deur Emile,
alle woorde deur homself geskryf, behalwe snit 1 wat ‘n toonsetting is,
dat ek graag iets oor elke liedjie wil sê. Natuurlik is dit nou nie
heeltemal moontlik om veel van die musiek in woorde weer te gee nie,
maar ek gaan tog probeer - hier en daar en veral iets oor die woorde sê
- partykeer is ek ook maar stadig van begrip en vang ‘n liedjie eers na
jare. As ek oor iets verkeerd is, dis waarvoor kommentare op blogs daar
is!"
Lees gerus die resensie volledig HIER.
|
|
|
|