Emile, You are a truly talented musician. From the word go you knew exactly what was needed to make my song/dream a reality. I am so looking forward to you putting the soul into the Mighty Men song in your own unique style. Your ability to convey exactly the feeling I wanted has me totally excited!! God bless!!! Piperjames
Piperjames
September 2,2010
Cape Town

What a truly talented and accomplished musician. A wonderful mix of tracks, from the soulful to the upbeat, all in a unique style and sound, yet of universal appeal. It is particularly Emile's ability to convey tender emotions and moods through his music which touches one. What poetic and often moving lyrics. Love the Sandkasteel video! I look forward to hearing much more from you Emile!
Stefan de Beer
February 14,2010
West Sussex, England

Emile, baie dankie vir die vertoning op Memel. Ek & Sean het jou optrede vreeslik baie geniet en om jou buite die "entertainer", as mens te ontmoet. Jy het 'n wonderlike talent, hou so aan. Ons hou jou dop.
Rihette
January 27,2010
Benoni

Hey, ons moet se "Dink ek aan jou" Rock, bly om tesien iemand is oorspronklik en weet wat hy doen en wil hê. hoop jy bring nog baie van die CD's uit. Groete, Albert & Cornelia
Albert & Cornelia Mathey
October 29,2009
Nigel, Gauteng

Emile se optredes is die beste in Suid-Afrika.
Christo Klopper
October 4,2009
Queenstown (SA) - The Black Swann Theatre

prachtige muziek! vooral onderwater dromen en dink ek aan jou!! In Belgie zijn er ook veel fans!
Bert Van Overmeir
September 19,2009
Leuven, BE

Admiring from far away. Mal oor jou musiek. Jy het 'n stunning stem en baie fotogenies. Kan nie wag vir jou nuwe album nie.
Chantelle Garretson
September 10,2009
Oregon, VSA

Emile,jou doring- jy het definitief daai extra added what what!!!!!!!! Wanneer kom jy Centurion toe? Laat my weet!!!!!!!!!
Isolde Butler
April 8,2009
Centurion

Emile, Was gister by Die Boer in Durbanville. Ons het jou baie geniet. Doen so voort. Jou CD, Nagmusiek is wonderlik.
Cobus Cloete
March 11,2009
Durbanville / Brackenfell

Emile, jy's die shit! The bomb! Hou aan jou ding doen soos jy dit doen. Jy is one of a kind!
Anina Rademan
January 3,2009
South Africa - Heidelberg

Emile Jou nuwe CD "Nagmusiek" is van die mooiste wat ek nog gehoor het. Nog nooit het 'n Afrikaanse CD so lank in my CD-player gebly nie. Jy kan voorwaar baie trots wees op die produk!
Wouter
December 4,2008
Kaapstad

Hoi Emile, Ek heb vijf jaar geleden van je Frangipani muziek kunnen genieten in Stellenbosch, en kwam pas de disc weer tegen, hij is nog grandioos mooi. Je muziek spreekt, samen met je piano ben je ontroerend voor me. Blijf vooral spelen!!! Baie dankie voor 't genot van je muziek, Fannie
Fannie van der Hoff
September 17,2008
Michigan, USA

Emile, ik hoorde op de nederlandse radio een blues nummer van je in het zuid afrikaans. Prachtig nummer, ik had nog niet van je muziek gehoord hier in nederland. Met google heb ik je gevonden, ga zeker de albums van je kopen. Top!
remon
August 24,2008
Almere, nederland

Ek stem saam met Raymond - daardie video is klassiek! En jou nuwe CD is briljant - baie dankie. Ek geniet "Nagmusiek" vreeslik. Hou asb. so aan!!
Dalene Hart
August 5,2008
Fort Campbell, Kentucky

Mag ek die eerste wees wat jou hier gelukwens, daai nuutste video is hillarius. Dankie vir jou musiek!!
Raymond
July 24,2008
SA