Albums

 


 

Supernova (2010)

emilecdomslag.jpg

Bestel die album nou! Klik hier.

Snitte op die album:

1. Vang my

2. Fladderhang

3. Vryheid

4. Eva

5. Ek wonder

6. Die lig wat my laat skyn

7. Hoe jy my soen

8. Rainbow

9. Ongebonde

10. Jy was lief vir my

11. Eenling is die mens gebore


Nagmusiek (2008)

 Koop aanlyn nou: Rhythmonline

Snitte op die Album

  1. Rietfontein
  2. Dink ek aan jou
  3. Bang
  4. Asem
  5. Lig my op
  6. Wat ek wou
  7. Ek sit alleen
  8. Se my wie jy is
  9. Die enigste see
  10. Southern Lights
  11. Verby
  12. Langpad
  13. Sandkasteel
  14. Tempel

 

 

 


 

Dagbreek (2006)

 

Snitte op die album

  1. Kry My
  2. Susterliefde
  3. Gaan ek ooit?
  4. Kaatjie van die baan
  5. Hang Ek Halflyf
  6. Saarjie
  7. Sien Jy Nou?
  8. My Geliefde
  9. Jy Is Die Een
  10. Huisie
  11. Jy Verlaat My
  12. Voor Jou
  13. City Of Joy
  14. Dagbreek
  15. Sê Dit

Mediaresensies

  • Blues, pop, ballades, alles word deurspek met Minnie se fluweelstem - nou sterk en dringend, dan weer sag en meesleurend. Elektroniese ritmes en klanke word meesterlik gekombineer met Jason Rosenstein se drom- en Minnie se klavierspel. 'n Wenner! - Ariel Kidd, Ignorant Fairies
  • Daar is meer pret as ooit op hierdie album. Emile speel met lirieke en 'n verskeidenheid musiekstyle wat jou met elke luisterslag iets nuuts laat hoor. - Maricelle Botha, Die Burger Oos-Kaap
  • Die album is vir mense wat hou van musiek met meer om die lyf. - Ilza Roggeband, Huisgenoot
  • "My Geliefde" is een van die treffendste liefdesliedere wat in 'n lang tyd in Afrikaans gehoor is. - Marianna Malan, Die Burger
  • Emile Minnie is die meester van die melodie. - Riette Rust, Rapport Tydskrif
  • Minnie het 'n stem wat mens tegelyk na vuil gedagtes en selfondersoek dryf. Hierdie man KAN sing. Die lirieke is nuut en juigend en Minnie vier die lewe daarmee. - Jaco Visser, KKNK Krit
  • Emile Minnie is een van SA se top liedjieskrywers. - Laurika Rauch

 


 

Onderwater Drome (2005)

In 2005 stel Emile sy nuwe CD en digbundel “Onderwater Drome” bekend. Die album word beskryf as “… ‘n vermenging van Rodger Waters, Vangelis en Nataniël, maar totaal nuut en ongelooflik vars.”

 

Snitte op die album

  1. Sal Jy My Liefhê?
  2. Ondier
  3. Streaming
  4. Finally Lost
  5. Vier Seisoene
  6. Droom
  7. Confession
  8. Come Back Home
  9. Waterval
  10. Drif
  11. Wens
  12. Musiekvideo: Sal Jy My Liefhê?

Mediaresensies

  • “Emile’s music is fluidity in motion” – Rafiek Mammon, Cape Times
  • “Daar is bitter min Afrikaanse kunstenaars wat op kreatiewe vlak by Emile kan kers vashou” – Wikus du Toit, Rapport
  • “Emile’s vocal performance is sublime” – Riaan Wolmarans, Mail&Guardian
  • “Hierdie is werk in ‘n heel ander klas. Eintlik kan ‘n mens oor die album net sê: Dis verskriklik mooi. Meer woorde as dit is nie nodig nie!” – Cecile Greyling, Die Burger

 


 

Vlam: Bevonk! (2002)

Emile Minnie en Johann Slabbert as die groep Vlam wen ‘n Kanna by die KKNK met die kabaret “Vonk Voort!” Vlam se album “Bevonk!” word genomineer vir 2 GMT’s en verskyn op Die Burger se lys van top 10 Afrikaanse hoogtepunte.

 

Snitte op die album

  1. Die Wilger
  2. Wagtende Nasie
  3. Eksperimente In Meditasie
  4. Vier Seisoene
  5. Lughawe
  6. Boord
  7. 70’s Love Song
  8. Droom
  9. Cybersong
  10. Tempel
  11. Somer In Die Kaap I (Klaaglied)
  12. Somer In Die Kaap II
  13. Die Hol Gevoel
  14. Sequinns En Leather
  15. Hooker
  16. Die Wilger Minora Blades Remix
  17. Lughawe Debrah Reprise
  18. Feniks